Oom Vên se liggies
Bultfontein is waarskynlik die laaste Vrystaatse dorp wat elektrisiteit in die sestigerjare gekry het. Daar was altyd opgewondenheid wanneer ek saam met Pa en Ma by die familie op die buurdorp, Brandfort, gaan kuier het. Brandfort het elektrisiteit gehad en die nefies elektriese Scalectrix renmotortjies waarmee ons die ure omgespeel het. Daar was weemoed in
Oom Vên se liggies Read More »

