Stories

A collection of stories – some light-hearted, others more serious – that I've written over the years.
People
Johan du Preez

Oom Vên se liggies

Bultfontein is waarskynlik die laaste Vrystaatse dorp wat elektrisiteit in die sestigerjare gekry het. Daar was altyd opgewondenheid wanneer ek saam met Pa en Ma by die familie op die buurdorp, Brandfort, gaan kuier het.

Read More »