Stories
A collection of stories – some light-hearted, others more serious – that I've written over the years.

Operation Savannah – The battle of the casualties of the war
A memoir by Johan du Preez, July 2017. An intervention on foreign soilI heard the explosion only after I fell to the ground. The sound was muted as if it came from afar, somewhere from

Steaks in Sá da Bandeira
It was late in November 1975. I was the engineer troop commander (or the sappers, as we were referred to) during the advance by road of a battle group of the South African Army into

Admiraal Bierman en die Vrystaatse vloot
Hierdie storie gaan oor ʼn restaurant – die Skip Restaurant – wat op die onderste dek was van die Athlone Castle, ʼn skip op die Athlone-dam by Bethlehem in die Vrystaat. Eintlik gaan dit meer

‘n Engel in ons midde toe ons dit die minste verwag het
My klasonderwyser in Standerd 4 aan Hoërskool Bultfontein was Meneer Mostert. Hy was ‘n besondere leerkrag wat in die taal van vandag se jongmense waarskynlik as ‘old school’ gereken sou word. Vir hom was die

Die dag toe ek geskiedenis gemaak het
Iets wat ek vir byna 50 jaar verswyg het, was die gebeure daardie Woensdagmiddag in 1970 toe ek geskiedenis gemaak het. My stilswye was nie as gevolg van nederigheid oor hierdie uitsonderlike gebeurtenis nie, maar

Toe verloor Stafsersant Jordaan meer as net sy humeur
Stafsersant Jordaan was kwaad. Eintlik was hy meer as kwaad, hy was merkbaar ontstig. “En julle wil offisiére word!” Hy het soos ʼn profeet geklink wat nie heeltemal geglo het wat hy profeteer nie. “Julle