Military

Sammajoor Pienaar en die rioolslik

Militêre Basis, Kroonstad. Stafsersant Donaldson was die transport-onderoffisier van 35 Geniesteuneenheid toe ek die eenheidsbevelvoerder aldaar was. In hierdie hoedanigheid was hy in beheer van die eenheid se voertuie wat sedanmotors, vragmotors, grondverskuiwingsmasjinerie en ander spesialis voertuie ingesluit het. Sammajoor Nieuwoudt, die regimentsammajoor, het ʼn kontak by Kroonstad se rioolplaas gehad. Hy reël toe vir

Sammajoor Pienaar en die rioolslik Read More »

Bad news and good news!

I was a South African Engineer Corps logistics officer at the South African Army Headquarters in Pretoria in 1984. During that time, a part-time citizen force engineer corps troop was assigned a three-week survey project in a remote part of the country. They were responsible for doing their own logistics planning for their deployment in

Bad news and good news! Read More »

Die dag toe die kanon verkeerde kant toe gevuur het

Dit het gebeur in die jaar 1986. Ek was, as ’n lid van die Suid-Afrikaanse Weermag, in daardie jaar by die Kommandement Westelike Provinsie Hoofkwartier in Kaapstad gestasioneer Die kommandement se Leëroffisiereklub – ’n statige gebou in die Militêre Basis Wynberg – was daardie jaar honderd jaar oud. Hierdie mylpaal het gepaard gegaan met wonderlike

Die dag toe die kanon verkeerde kant toe gevuur het Read More »